Modulekode | ARD 480 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Oorsig van die konsepte en teorieë betrokke by landelike ontwikkeling; die rol van landbou in landelike ontwikkeling. Landelike lewensonderhoudsisteme: huishoudelike boerderysisteme; besluite betrokke by die werking van boerderysisteme; ondernemings en SMME's in die landelike ontwikkeling; huishoudelike voedselsekuriteit. Landelike inrigtings: definisies en rol van inrigtings; landelike eiendomsreg; landelike finansiële markte; plaaslike ontwikkeling van inrigtings; menslike kapitaal, kennissisteme. Metodologieë vir landelike ontwikkeling: die boerderysisteme-benadering; deelnemende tegnieke; evaluering van landgebruikspatrone (soneringstegnieke); tipologiese tegnieke; tegnologie-oordrag en besluitnemingsondersteuning, kommunikasie vir landelike ontwikkeling; beplanning van landelike ontwikkeling op plaaslike vlak. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Landbou-ekonomie, Voorligting |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App