Jaarboeke

Proefskrif: Argeologie 990


 
Modulekode AGL 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Omvattende en oorspronklike bydra tot argeologiese kennis gebaseer op ’n goedgekeurde navorsingsvoorstel en etiese klaring. Die navorsing moet deskundig wees en die vermoë toon om beide binne en buite die dissiplinêre grense te werk. Proefskrif moet tussen 50 000–100 000 woorde wees en moet beduidend die stand van kennis in die studievak bevorder. Die proefskrif moet meesterskap oor gevorderde veld en analitiese tegnieke toon, sowel as ’n gesofistikeerde begrip en die toepassing van toepaslike argeologiese teorieë demonstreer. Die hele projek moet aanspreeklik wees op institusionele, sosiale en intellektuele vlakke, en ’n gevorderde begrip van wat argeologiese navorsing in ’n na-koloniale konteks behels, toon.
Modulekrediete 360.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences