Modulekode | NUR 352 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Verloskunde: begeleiding tydens swangerskap. Oorsig van die perinatale periode. Embriologie en fetale groei en ontwikkeling. Die normale swangerskap, unieke behoeftes van die swanger vrou en laerisiko voorgeboortesorg. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262 |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App