Jaarboeke

Program: PhD Bybel- en Godsdienskunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264636 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360

Toelatingsvereistes

  • Minstens 65% vir die verhandeling in die verwante magistergraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.
  •  'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
  •  'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
 
Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Omvattende en gevorderde navorsingsverslag (proefskrif) rondom goedgekeurde projek moet uitgevoer word. Hierdie is toegespitste, gespesialiseerde en gevorderde navorsingsprojek wat interdissiplinêr rondom die Bybel en teologiese dissiplines gedoen word. Navorsingsbeplanning, die gebruik van bronne, en die bestuur van die projek is belangrik. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe is van die vernaamste doelstellings van hierdie kwalifikasie.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences