Code | Faculty |
---|---|
01264412 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof MME Schoeman [email protected] | +27 (0)124204066 |
• Daar kan van voornemende studente vereis word om ’n kwalifiserende opstel in te dien of eksamen af te lê of om ontbrekende werk/modules te voltooi ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.
• ’n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van politieke studies gedoen is, word onder leiding van die promotor geskryf. Die essensie van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om bydrae tot die vakdissipline van staatsleer te maak.Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van politieke studies gedoen is, word onder leiding van die promotor geskryf. Die essensie van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om bydrae tot die vakdissipline van staatsleer te maak.Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App