| Modulekode | APL 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Mag en welvaart Hierdie module ondersoek antropologiese perspektiewe ten opsigte van politiek, mag en welvaart binne koloniale en post-koloniale verband. Kernbegrippe wat bespreek word, is onder meer burgerskap, kosmopolitanisme, hegemonie, menseregte, neoliberalisme, soewereiniteit, burgerlike samelewing, gender, ras en klas. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | APL 110, APL 120(GS) |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App