Modulekode | AFT 121 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Aspekte van die letterkunde van isiNdebele/isiZulu/Sepedi soos ‘n inleiding tot literêre begrippe soos literêre teks(te), onderwerp, karakters, gebeure, tyd en plek; die analise van geselekteerde kortverhale. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Musiek Musiek BA Opsie: Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Opsie: Sportafrigtingswetenskap BA Opsie: Sportsielkunde BA Option: Sport- en Rekreasiebestuur BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BEd Grondslagfase-onderwys BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | NDE 110/SEP 111/ ZUL 111 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels en Afrikatale |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App