Modulekode | GMT 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | ’n Projek wat deur die dosent goedgekeur is en waarin een of meer van die bestudeerde tegnieke van dataversameling en -verwerking gebruik word om ’n produk te lewer waaruit ruimtelik verwysde inligting verkry kan word. Die projek moet ten volle beskryf word in ‘n projekverslag. |
Modulekrediete | 22.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GIS 310 en GIS 311. Slegs vir Geoinformatika studente. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Geografie, Geoinformatika en Meteorologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App