Modulekode | VPT 260 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Gespesialiseerde kliniese verpleegpraktykstelsels. Verpleegpraktykstelsels in een van die volgende kliniese verpleegkunde spesialiseringsareas: kritiekesorg, noodverpleegkunde, gevorderde verloskundige verpleegkunde, neonatale verpleegkunde, teaterverpleegkunde of kinderverpleegkunde. Kontemporêre vraagstukke en tendense. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | VPT 160 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App