Code | Faculty |
---|---|
01264553 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 480 |
Prof JF Thom [email protected] | +27 (0)124203111 |
Die program is toegespits op kreatiewe produksie.
Toelating tot die program is per navorsingsvoorstel wat ook 'n portefeulje van die student se eie kreatiewe werk insluit. Die proefskrif en die uitstalling moet in dieselfde onderwerp en kritiese diskoerse geposisioneer wees. Daar word van die kandidaat vereis om 'n publieke rondleiding van die uitstalling aan te bied.
• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Engels of Afrikaans word vereis.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App