Jaarboeke

Hantering van studenteprobleme: Kommunikasiekanale

Hantering van studenteprobleme: Kommunikasiekanale

Akademiese aangeleenthede

Die Student/Klasverteenwoordiger rapporteer die aangeleentheid aan òf die Dosent òf die Departementshoof òf die Dekaan òf die Direkteur: Studentesake wat die aangeleentheid na die Vise-Rektor of Registrateur sal eskaleer.

Anders kan die Student/Klasverteenwoordiger die aangeleentheid aan die VSR-verteenwoordiger rapporteer, wat die aangeleentheid na die Direkteur: Studentesake sal eskaleer, waarna dit deur die Vise-Rektor of Registrateur hanteer sal word.

Nie-akademiese aangeleenthede

Die Student rapporteer die aangeleentheid aan òf die VSR-verteenwoordiger òf die Direkteur: Studentesake wat die aangeleentheid na die Vise-Rektor of Registrateur sal eskaleer.

Anders kan die Student die aangeleentheid aan die Direkteur: Studentesake rapporteer, waarna dit deur die Vise-Rektor of Registrateur hanteer sal word.

 

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share