Modulekode | FSG 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Bou, gaswisselings- en sekretoriese funksies van die longe; bou, uitskeiding en nie-urinêre funksies van die nier; suurbasisewewig; asook die vel en liggaamstemperatuurbeheer. Praktika: longfunksies/spirometrie, nierfunksietoetse – sykamer urine-ondersoeke. Vertering. Metabolisme. Patofisiologie. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | RAN 100,RFI 110,FSG 161,FSG 162,MTL 180,RAW 180,RAW 182 |
Kontaktyd | 4 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Fisiologie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App