Modulekode | EXE 221 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module stel die veldgebaseerde vakkundige bekend aan die onderliggende prosesse van menslike bewegingsleer. Beginsels van prestasie-assessering, effektiewe onderrig, praktykontwerp, rehabilitasie en riglyne om opleidings-/afrigtingservaring, vaardigheidverwerwing en prestasie te optimaliseer, word aangespreek. Geleenthede om beginsels toe te pas sal ingesluit word. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EXE 120 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App