Jaarboeke

Navorsingsmetodologie I 111


 
Modulekode EXE 111
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring Inleiding tot informasie tegnologie in Sport en oefening – rekenaarvaardighede, navorsingstegnieke, biblioteekdienste en funksies, soektogte, verwysingsmetodes, plagiaat, etiek in navorsing, teorieë in navorsing.

Modulekrediete 12.00
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences