Modulekode | ART 284 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Sensories-motories en kognisie: Die studie van arbeidsterapie-evaluering en intervensie van die sensoriese- motoriese en kognisie-versteurings by alle ouderdomsgroepe. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van geselekteerde versteurings in. |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANA 151, ANA 152, ANA 161, ANA 162, FSG 161, AKU 100, ART 100, MTL 180, GNK 286,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 ander kontak per week, 4 besprekingsklasse per week, 2 seminare per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App