Modulekode | AKU 381 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die studie van die effek van swak gesondheid en gestremdhede in die area van aktiwiteite van die daaglikse lewe (ADL). Die wetenskap en die toepassing van die beginsels van arbeidsterapie om deelname aan betekenisvolle bedrywighede te bevorder; die inagneming van persoonlike en omgewingskontekste, Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van geselekteerde toestande in. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, ART 282, ART 284, RPD 200, ART 281, ART 283 |
Kontaktyd | 2 seminare per week, 5 besprekingsklasse per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App