Modulekode | KMP 482 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Kliniese toepassing van die beginsels van evaluering en behandeling by babas met ‘n risiko vir kommunikasie-ontwikkelingsagterstande, ouer-kind-interaksie, gesinsbehoeftes, spanwerk en gemeenskapsgebaseerde intervensie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | KMP 310, 320, 381 |
Kontaktyd | 23 praktiese sessies, 23 kliniese oefensessies |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App