Modulekode | HRA 807 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Hierdie module is daarop gerig om studente toe te rus met die vaardighede om navorsing te doen oor en voorspraak te maak vir seksuele en reproduktiewe gesondheidskwessies, ten einde hierdie regte en die regte van seksuele minderhede in Afrika te verwesenlik. (l) 'n Praktiese oefening as simulasie van werklike ingryping om stigma te versag en die bewuswording en aanvaarding van die regte van LGBTI-gemeenskappe te versterk teen die agtergrond van die land waarin die studente hul bevind. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 30 kontakure per semester |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sentrum vir Menseregte |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App