Code | Faculty |
---|---|
04251025 | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 200 |
Prof FJ Viljoen [email protected] | +27 (0)124203228 |
Prof CG Ngwena [email protected] | +27 (0)514367357 |
Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
Closing date for applications: SA applicants - 30 November; non-SA applicants - 31 August.
Also refer to the Postgraduate Brochure for the complete study programme as well as the Postgraduate administrative processes after registration.
At least an honours degree in an academic discipline relevant to legal aspects in South Africa or Africa as well as to the contents of the specific MPhil (coursework) programme,
OR
any other qualification in an academic discipline relevant to legal aspects in South Africa or Africa as well as to the contents of the specific MPhil (coursework) programme that allows admission to a master’s programme at the institution where the undergraduate qualification was obtained. If the duration of that qualification is less than four years, substantial proven practical or professional experience in legal aspects in South Africa or Africa will furthermore be required, subject to the discretion of the Dean.
A minimum average mark of 65% with respect to the prescribed modules of the honours programme is required for admission to the MPhil coursework programmes.
Where an average of below 65% is achieved, the student may be admitted on recommendation of the relevant head of department after consultation with the programme coordinator and consideration of other merits (eg relevant professional experience; the applicant’s performance in undergraduate modules related to the particular MPhil; the candidate’s performance in independent research essays or similar components) and/or an admission examination.
Linguistic competence, primarily in English; foreign applicants who did not complete undergraduate studies through the medium of English must show proof of competence in English at a minimum average level of 6 out of 10 for IELTS or a minimum total score of 83 in TOEFL calculated as follows: reading 21, listening 17, speaking 23 and writing 22. In any other instance where there is doubt as to the English linguistic competence of an applicant, the Dean may require the same proof as prescribed for foreign applicants.
Foreign qualifications are subject to SAQA evaluation. (Some MPhil coursework programmes or modules as indicated in the yearbook may only be available to students who hold a relevant South African qualification.)
Even though a student may comply with the above requirements, the Dean may, on the recommendation of the head of department presenting a specific degree or module, refuse to accept a prospective student for any MPhil programme if such a student's performance in the chosen modules or field of study during undergraduate study was not satisfactory. Alternatively, the Dean could set additional requirements with a view to admission.
An admission examination may also be required in respect of a particular programme or module.
In the event of having failed all modules during a particular year of study, a student will only be allowed to continue with his/her studies with the consent of the Postgraduate Committee.
Although no supplementary examination will be granted with regard to LLM and MPhil modules, the General Regulations and rules apply with regard to special and ancillary examinations.
The relevant head of department must recommend a supervisor and title for a mini-dissertation and these must be approved by the Postgraduate Committee. The mini-dissertation must be assessed and finalised as set out in the Faculty Board-approved LLM/MPhil Policy Document of the Faculty.
Mini-dissertations, where required, must be submitted in the format determined by the supervisor and approved by the Postgraduate Committee. The supervisor may likewise, subject to the approval of the Postgraduate Committee, also determine the research topic and the scope of the proposed research. (Refer to the Faculty of Law regulations regarding mini-dissertations and also Postgraduate administrative processes brochure for the Faculty)
For the degree to be awarded with distinction a student must obtain an average of at least 75% for all the coursework modules, as well as a minimum of 75% for the mini-dissertation. The modules must have been written for the first time.
Language of tuition
The official language of tuition is English. However, should circumstances allow it, a master's module may be presented in Afrikaans. The dean, in consultation with the relevant head of department, determines the language of tuition.
Limiting of modules on offer in a particular academic year and availability to foreign students
The Dean may on recommendation of the relevant head of a department limit the number of students to be allowed to register for any MPhil programme or module. Where such limitation applies, prospective students must be informed about the limitation when they apply. Where the Dean allows such a limitation, the head of the department must, in consultation with the relevant programme coordinator, select students who otherwise comply with the admission requirements for an MPhil coursework degree, according to the following selection guidelines:
Where applicants satisfy the criteria set out above, applicants will in general be accepted on a date-of-receipt order of preference.
Re-registration for modules
A student may not register more than twice for the same module. In order to pass a module the student must obtain a final mark of 50%.
Module-inhoud:
In hierdie module val die klem op die beginsels en prosesse van internasionale reg insake menseregte op internasionale en plaaslike vlak, en die toepaslikheid daarvan op reproduktiewe en seksuele gesondheid en op die situasie van seksuele minderhede, met spesifieke verwysing na Afrika.
Die volgende onderwerpe word behandel:
(a) Geskiedenis, filosofie en ideologie van menseregte, met spesiale verwysing na Afrika
(b) Grondbegrippe van die internasionale en nasionale reg insake menseregte
(c) Die internasionale (VN-) stelsel van menseregtebeskerming: norme,instellings en prosedures en die tersaaklikheid daarvan vir reproduktiewe en seksuele regte
(d) Die stelsel van menseregtebeskerming in Afrika (Afrika-unie): norme, instellings, prosedures en hul tersaaklikheid vir reproduktiewe en seksuele regte (in vergelykende perspektief met verwysing na Europese en inter- Amerikaanse stelsels)
(e) Die werklike en potensiële rol van streeks-ekonomiese gemeenskappe (op substreeksvlak) in Afrika ter beskerming van menseregte in Afrika, met spesiale verwysing na reproduktiewe en seksuele regte
(f) ’n Oorsig van menseregtebeskerming op plaaslike vlak, met besondere verwysing na geselekteerde Afrikastate
(g) Begrip van die rol van internasionale menseregtemeganismes ter beskerming van seksuele minderhede.
Module-inhoud:
In hierdie module val die klem op die toepassing van menseregtebeginsels ten aansien van reproduktiewe en seksuele gesondheid met die doel om aansprake op dié regte op plaaslike, streeks- en globale vlak te verwesenlik.
Die volgende onderwerpe word behandel:
(a) Toepassing van menseregte op seksuele en reproduktiewe gesondheid, met inbegrip van die reg op gelykheid, lewe, menswaardigheid en beskerming teen onmenslike en vernederende behandeling, gesondheid, inligting, opvoeding, reproduktiewe selfbeskikking, die beskerming van werkende moeders, vryheid en veiligheid van die mens, en privaatheid.
(b) Ontwikkeling van ’n aanspraak op seksuele en reproduktiewe regte deur die identifisering van ’n skending van reproduktiewe gesondheid, die oorsake
daarvan en die persoon of instansie wat daarvoor verantwoordelik is; die
dokumentering van die beweerde skending; bepaling van toepaslike wette en
die identifisering van menseregtestandaarde om die skending van ’n
reproduktiewe reg vas te stel.
(c) Bevordering van ’n aanspraak op seksuele en reproduktiewe regte op plaaslike vlak met verwysing na die verwesenliking van reproduktiewe regte deur middel van regulerende en dissiplinêre prosedures, geregshowe, alternatiewe dispuutbeslegting, plaaslike menseregte-instellings en ombudspersone.
(d) Bevordering van ’n aanspraak op seksuele en reproduktiewe regte op streeks- en substreeksvlak met verwysing na die verwesenliking van reproduktiewe regte deur middel van Afrika-instellings op streeks- en substreeksvlak.
(e) Bevordering van ’n aanspraak op seksuele en reproduktiewe regte op globale vlak, met besondere verwysing na die verwesenliking van reproduktiewe regte deur middel van agentskappe van die Verenigde Nasies belas met die monitering van verdragsorganisasies.
(f) Kennisverryking deur die studie van vergelykbare streeksmenseregtestelsels, met besondere verwysing na die Europese en inter-Amerikaanse streeksmenseregtestelsels.
Module-inhoud:
In hierdie module val die klem op die toepassing van menseregtebeginsels op afsonderlike reproduktiewe gesondheidskwessies met die oog daarop om response gegrond op menseregte vir kontemporêre reproduktiewe gesondheidsprobleme in die Afrikastreek te ontwikkel. Onderwerpe wat behandel word, sluit die volgende in: (a) Geboortebeperking (b) Gesinsgeweld (c) Vroulike genitale verminking (d) Onvrugbaarheid en medies ondersteunde reproduksie (e) Moedersterftes (f) Seksuele geweld in tye van konflik (g) Opvoeding mbt seksualiteit en reproduktiewe gesondheid (h) Mensehandel in vroue en kinders (i) Onveilige aborsiesModule-inhoud:
In hierdie module val die klem op die toepassing van menseregtebeginsels op geselekteerde kwessies wat verband hou met seksuele en seksualiteitsprobleme in Afrika, met die doel om response gegrond op menseregte op verwante hedendaagse probleme in die Afrikastreek te ontwikkel. Onderwerpe wat behandel word, sluit die volgende in: (a) Oorsig van relevante begrippe (b) Die grondslag van seksuele regte in internasionale menseregte-instrumente (c) Seksuele norme en genderstereotipes (d) Sekswerkers en menseregte (e) Seksuele dwang en misbruik (f) Seksueel oordraagbare infeksies, onder andere MIV, en regte wat verband hou met inligting en voorkoming (g) Die reg op omvattende seksuele opvoeding (h) Skadelike tradisionele gebruike wat seksuele regte skend (i) Die skakel tussen seksuele regte en reproduktiewe gesondheidsregte (j) Strategieë vir voorspraak vir seksuele regteModule-inhoud:
In hierdie module word gefokus op aspekte van menseregtenavorsing, -bewusmaking, -feitevinding en -onderrig.Module-inhoud:
In hierdie module val die klem op die toepassing van menseregtebeginsels op geselekteerde kwessies wat seksuele minderhede in Afrika raak, met die oog daarop om response gegrond op menseregte op verwante hedendaagse probleme in die Afrikastreek te ontwikkel. Die volgende onderwerpe word behandel: (a) Ontwikkeling van ’n kritiese begrip van die konsepte ‘seksuele oriëntasie’ ‘genderidentiteit’, ‘homoseksueel’, ‘biseksueel’, ‘gay’, ‘lesbies’, ‘transgender’, ‘interseks’, seksuele minderheid’, ‘heteroseksualiteit’ en (in Engels:)‘queer’’ (b) Begrip van die teorieë oor die sielkunde, biologie en sosiobiologie van homoseksualiteit (c) Ondersoek van die globale geskiedenis van homoseksualiteit, veral in die ‘Weste’ (die VSA en Brittanje), en die invloed daarvan op Afrika (d) Ondersoek van die evolusie van homoseksualiteit en die samelewing in Afrika, met inbegrip van ’n antropologiese oorsig van homoseksualiteit in tradisionele Afrika-gemeenskappe en in koloniale en postkoloniale Afrika (e) Begrip van die aard van die skendings van regte van ‘seksuele minderhede’ in die besonder deur owerhede en nie-owerheidsagentskappe in Afrika (waaronder skendings van die reg op gesondheid; diskriminasie gegrond op werklike of vermeende seksuele oriëntasie, genderidentiteit en MIV-status; seksuele en ander vorms van geweld; skendings van die reg op privaatheid; stigmatisering en die gevolge daarvan) (f) Begrip van die redes vir die skending van regte en homofobie in Afrika deur die rol van kultuur/tradisie, godsdiens en meerderheidsoorheersing te ondersoek (g) Oorweging van die rol van openbare beleid deur te fokus op die behoefte aan en moontlikheid vir regshervorming, en strategieë om gemeenskappe bewus te maak van die regte van seksuele minderhede en om homofobiese houdings te veranderModule-inhoud:
Hierdie module is daarop gerig om studente toe te rus met die vaardighede om navorsing te doen oor en voorspraak te maak vir seksuele en reproduktiewe gesondheidskwessies, ten einde hierdie regte en die regte van seksuele minderhede in Afrika te verwesenlik.
Onderwerpe wat behandel word, sluit die volgende in:
(a) Omskrywing van menseregteskendings
(b) Ontleding van die grondoorsake van die skending van menseregte
(c) Navorsingsmetodes in die sosiale wetenskappe
(d) Ondersoek van feite en insameling van bewysmateriaal
(e) Onderhoudvoering
(f) Strategiese denke en die ontwikkeling van strategiese vennootskappe
(g) Gevorderde regsberedenering en regskryfwyse
(h) Strategiese impaklitigasie
(i) Onderhandeling en bemiddeling
(j) Mediavoorspraak
(k) Betrekking van die owerheid en ander belanghebbendes
(l) 'n Praktiese oefening as simulasie van werklike ingryping om stigma te versag en die bewuswording en aanvaarding van die regte van LGBTI-gemeenskappe te versterk teen die agtergrond van die land waarin die studente hul bevind.
Module-inhoud:
(a) Die student moet ’n navorsingsvoorstel gedurende die eerste jaar van registrasie ten opsigte van die LLM-graad by sy/haar studieleier inhandig alvorens daar begin kan word met die skryf van die miniverhandeling. (b) ‘n Miniverhandeling (MND 802) moet bestaan uit 18 000 tot 20 000 woorde insluitend die voetnotas maar die inhoudsopgawe en die bibliografie uitgesluit. Die miniverhandeling moet by die promotor ingehandig word nie later nie as Augustus van die tweede jaar van registrasie vir die LLM-graad. Die miniverhandeling moet handel oor die vakinhoud van een of ‘n kombinasie van die LLM-modules waarvoor die student geregistreer is. ’n Versoek ten opsigte van die verlenging van die tydperk vir indiening van die miniverhandeling kan slegs deur die Dekaan verleen word, op aanbeveling van die LLM-komitee.Module-inhoud:
Ontwikkeling en voordrag van ’n navorsingsvoorstel. (’n Navorsingsvoorstel moet in die eerste semester van die tweede studiejaar by die studieleier ingedien en aanvaar word alvorens die student toegelaat sal word om vir die miniverhandeling te registreer.)Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App