| Modulekode | LCC 724 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die tekste en praktyke van leidende Afrika kulturele, literêre, media, filosofiese, en sosiale bewegings word bespreek met verwysing na hul bydrae tot die ontwikkeling van Afrika-denke en kultuur. Figure soos Achebe, Biko, Cesaire, Garvey, Fanon, Mazrui, Rodney, Senghor, Mbembe, Ngugi wa Thiong’o en Soyinka sal in die module aan bespreek word. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Afrikaans |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App