Modulekode | EWS 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Eiendomsbestuur: Die rol van die eiendomsbestuurder, funksies van eiendomsbestuur, die bestuurskontrak, die eienaar/bestuurder verhouding, beginsels van eiendomsonderhoud, beginsels van energiebestuur, beginsels van risikobestuur, brandvoorkoming en beheer, noodbestuur, omgewingsimpak en besoedelingsaspekte, en bestuursbegroting. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EWS 110/120 |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App