| Modulekode | ADM 702 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Gevorderde studie van handbeserings en -toestande en die hantering daarvan. Die ontwerp en toepassing van behandelingsprogramme in kliniese praktyk. Studie en toepassing van evaluasiemetodes en -instrumente. |
| Modulekrediete | 50.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App