| Modulekode | VHD 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB en BCom met spesialisering in regte (a) Kenmerke van verhandelbaarheid; die wissel, tjek en promesse; : partye betrokke by wissels, tjeks en promesses (b) Geldigheidsvereistes, verhandeling, houerskap en akseptasie (c) Die bankier-kliënt-verhouding; kruisings en toevoegings tot kruisings; die regsposisie van die betrokkene en invorderingsbank (d) Elektroniese betalingsmetodes |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Handelsreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App