| Modulekode | WEM 781 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Begeleide navorsingsprojek van beperkte omvang. Ontwikkeling van ’n navorsingsvoorstel. Toepassing van kwantitatiewe en/of kwalitatiewe navorsingsmetodes. Skryf van ’n navorsingsverslag. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | NMQ 755 geslaag. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App