Jaarboeke

Studentekaarte

Die opsigtelike dra van studentekaarte is verpligtend. Net geregistreerde kleure mag gebruik word. Pantone- en CMYK-kleure is beskikbaar by die Departement Universiteitsbetrekkinge asook by fakulteitsbemarkers.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share