Jaarboeke

Gebruil en/of afvuur van vuurwerke, vuurpyle en plofstowwe

Die aandag van studente word daarop gevestig dat die gebruik en/of afvuur van enige vuurwerke, vuurpyle of plofstowwe, van watter aard ook al, nie alleen teen die reëls van die Universiteit is nie, maar ook as ’n kriminele oortreding beskou kan word. Oortredings van die aard lei normaalweg tot die skorsing van ’n student.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share