Welkom by die Fakulteit Teologie
Die missie van die Fakulteit Teologie is om die kerk, gemeenskap en wetenskap te dien, teen die agtergrond van ons toegewydheid aan die Afrika-konteks en met sensitiwiteit vir bekommernisse van die verskillende Christelike geloofstradisies. John Mbiti het eenmaal opgemerk: “Jy is omdat ons is, ons is omdat jy is.” Daarom is ons trots daarop dat ons mense van oor die wêreld heen onder ons studente en alumni is.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App