| Modulekode | VGE 411 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Gespesialiseerde voeding van monogastriese diere: pluimvee, varke, perde en geselekteerde varswaterorganismes. Varkproduksie en -bestuur - sog, beer en groeiende varkies. Voedings- en behuisingstelsels. Higiëne en kuddegesondheidsprogramme, produkgehalte en -bemarking. Praktiese werk: Die gebruik van rekenaarstelsels vir die bestuur van die voeding van geselekteerde monogastriese diere. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VGE 301 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App