Modulekode | VDS 417 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Module 1:Faktore wat ‘n bydrae lewer tot verbruikersgedrag in terme van voedsel verkryging tot finale verbruik. Bekendstelling aan die 2011 Verbruikersbeskermings- en Voedseletiketerings wetgewing. Verbruikersonderig in terme van verbruikers se sosiale verantwoordlikheid. Module2:‘n Suid Afrikaanse perspektief rakende voedselkleinhandelbestuur,gefokus op hoe algemene logistieke geimplementeer word in die huidige voedselvoorsieningskanale vir die Suid- Afrikaanse verbruiker. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BEM 212 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App