Modulekode | VDG 250 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Voeding in konteks: groei, ontwikkeling en samestelling van organismes; metaboliese prosesse en beheer in liggaam; voedingsprosesse. Bestudering van die fundamentele beginsels van nutriëntmetabolisme (insluitend die makro- en mikronutriënte en water) met verwysing na vertering, absorpsie, vervoer, uitskeiding, funksies, effekte van ‘n oormaat en/of tekort, aanbevelings, sowel as voedselbronne. Toepassing word op mens en dier gemaak. Prakties: Eksperimentele werk en probleemgeoriënteerde opdragte. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Natuur- en Landbouwetenskappe studente: CMY 127 Gesondheidswetenskappe studente: tweedejaar status |
Kontaktyd | 3 lesings per week, Prakties tweeweekliks |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App