| Modulekode | GMT 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | ’n Projek wat deur die dosent goedgekeur is en waarin een of meer van die bestudeerde tegnieke van dataversameling en -verwerking gebruik word om ’n produk te lewer waaruit ruimtelik verwysde inligting verkry kan word. Die projek moet ten volle beskryf word in ‘n projekverslag. |
| Modulekrediete | 24.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | GIS310 en INF214 en INF261 of TDH. Slegs vir Geoinformatika studente. |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App