| Modulekode | FST 414 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Vyf-dag intensiewe navorsingsmetodologie werkswinkel: Filosofie van navorsing; Waar om te begin met navorsing: Probleemstelling; Rol en belang van die literatuurstudie; Hoe om hipoteses en doelwitte te formuleer; Eksperimentele ontwerp; Die goeie praktiese manier om navorsing te doen; Toepassing van statistiek in navorsing; Skryf van honeursprojek/magisterverhandeling/doktorale tesis; Skryf van ’n wetenskaplike artikel; Voorbereiding en aanbiedings van plakkate en referate. Lesings en praktika en/of taakopdragte: Navorsingsmetodiek. Literatuurstudie en seminaaraanbiedings oor onderwerpe in Voedselwetenskap en/of -tegnologie. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Derdejaarstatus of TDH |
| Kontaktyd | 3 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App