| Modulekode | AGR 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Integrasie van agronomiese, pedologiese, botaniese, ekonomiese en bestuursoorwegings in gewasproduksiestelsels met die doel om 'n volhoubare oes te genereer. Gevallestudies met spesifieke gewasse word behandel. |
| Modulekrediete | 14.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | Prakties tweeweekliks, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Plantproduksie en Grondkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App