| Modulekode | ZEN 707 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Uitbrake van peste en die toepassing van integreerde pestebestuur deur van verskillende beheermaatreëls gebruik te maak; filosofie van IPB; sosio-ekonomiese implikasies; politiek en wetgewing; pestemodelle; besluitnemings-werktuie en tegnieke. |
| Modulekrediete | 13.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Dierkunde en Entomologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App