| Modulekode | VPT 160 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Algemene kliniese verpleegpraktykstelsels. Noodhulp, KPR en primêre noodsorg. Hemodinamiese monitering, die evaluering van oksigenasiestatus, suurbasisewewig en elektrolietbalans. Beginsels van meganiese ventilering. Basiese interpretasievaardighede vir radiografiese beelding. Elektrokardiografie: basiese beginsels en toepassing. (Vorige kodes: VPT 100, VGK 101. ) |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App