Modulekode | RAW 180 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | (a) Inleiding tot radiografie. Konsepte van etiek, professie en professionaliteit. Professionele standaarde in radiografie. Kommunikasievaardighede: interpersoonlik en wetenskaplik. Stralingsveiligheidskonsepte en apparaat. Beginsels van infeksiebeheer. Pasiëntkoestering. Patologie-terminologie. Verwante beeldingsmodaliteite. (b) Pasiënte met spesiale probleme. Hantering van pediatriese en geriatriese pasiënte. (c) Radiografiese ondersoeke: toraks en abdomen, ekstremiteite, heup, pelvis, werwelkolom en skedel. Teoretiese en praktiese onderrig word gebruik om basiese wetenskap en kliniese radiografie te integreer. Prosedure en tegnieke vir posisionering, pasiëntsorg, seleksie van tegniekfaktore, stralingsbeskerming, patologiese toestande en filmevaluering. Probleemoplossing. Uitvoering van radiografiese ondersoeke en prosedures. Trauma. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 seminaar per week, 4 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Radiografie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App