| Modulekode | PDL 271 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module is ‘n voortsetting van Periodontologie 171 en sal die mondhigiëne student toerus met kennis van: • Periodontale siektes • Patogenese van periodontale siektes • Implantologie • Chirurgiese prosedures Voorts sal die mondhigiëne student in staat gestel word tot die volgende: • Samestelling, implementering en evaluering van ‘n omvattende en effektiewe voorkomende, terapeutiese en instandhoudingsplan vir die periodontale pasiënt • Aktiewe deelname in die voorkoming, behandeling en instandhouding van periodontale toestande |
| Modulekrediete | 11.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week 3(0 weke), 1 lesing per week vir 16 weke |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Periodonsie en Mondgeneeskunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App