| Modulekode | PDL 171 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module sal die mondhigiëne student met kennis van die volgende toerus: • Makro- en mikroskopiese eienskappe van die periodontium • Funksie van die periodontium • Evaluering en diagnose van periodontale siektes • Bepaling van risikofaktore van periodontale siektes |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Periodonsie en Mondgeneeskunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App