Modulekode | ORD 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module sal die mondhigiënestudent bemagtig om beperkte ontwikkelings- en strukturele abnormaliteite van die groeiende en volwasse dentokraniofasiale strukture te herken en te verwys. Dit sal voorts ook kennis en vaardighede verskaf sodat ortodonsie-prosedures eie aan die mondhigiëneberoep beoefen kan word. Hierdie module bestaan slegs uit lesings. |
Modulekrediete | 9.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Ortodonsie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App