Modulekode | NUR 152 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Menslike ontwikkeling en behoeftes in gesondheid en siekte. Mense as biologiese, psigiese en geestelike wesens binne sosio-ekonomiese en kulturele konteks. Basiese behoeftes: voeding, gemak en aktiwiteit, rus en slaap, eliminasie, higiëne, suurstof, leer, sensories en interpersoonlik, pynhantering, veiligheid, homeostase, groei en ontwikkeling, medikasiebehoeftes, geestelike behoeftes en die behoefte aan ‘n waardige afsterwe. Selfbeeld, eie identiteit en selfaktualisering. Toepaslike aspekte van mensvoeding. Menslike ontwikkelingsfases en die unieke behoeftes van elke fase. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App