Jaarboeke

Verpleegpraktykonderrig 162


 
Modulekode NPE 162
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Kliniese leerervaringe en laboratoriumwerk: hierdie modules bestaan uit 240 ure verpligte kliniese praktyk- en laboratoriumwerk elk (per semester). Studente voltooi hierdie modules in gespesifiseerde gesondheidsorgeenhede. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences