Modulekode | MNX 411 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die rol van dieet en voeding in die etiologie en behandeling van siektes van die gastro-intestinale kanaal en verwante organe; metaboliese afwykings en jig; siektes van neurologiese oorsprong; prematuriteit en pediatriese siektetoestande. Voedingsorg van die pasiënt met fisiologiese trauma en kanker. Nutriëntmedikament-interverwantskappe. Toepaslike praktiese opdragte en gevallestudies ter inoefening van die voedingsorgproses. |
Modulekrediete | 35.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Vierdejaarstatus |
Kontaktyd | 6 lesing per week, 3 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Mensvoeding |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App