Modulekode | KVG 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Statutêre raamwerk en wetenskaplike basis vir kliniese verpleegkunde. Kliniese verpleegpraktyk: wetlike aspekte, statutêre en professionele beheer. Homeostase, basiese wetenskappe en kritiese denkoefeninge in kliniese verpleging. Probleemgedrewe kliniese verpleegpraktyk. Probleemoplossing: eienskappe, voordele en die probleemoplossingsproses. Probleemoplossing en die verpleegproses. Aspekte van stelselgeoriënteerde verpleegsorg: beraming, diagnose, beplanning, implementering en evaluering. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App