| Modulekode | HNT 411 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Seminare en gevalstudies (teorie en praktiese toepassing): Voedinggedrag; eetversteurings; nutriënt/voedingsaanvulling; sportvoeding; vegetarisme; voedselveiligheid; voeding van die gestremde; voorkoming van nie-oordraagbare siektes van lewenstyl, voeding en immuniteit; voeding en genetika. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Voorvereistes | FLG 312,FLG 314,FAR 381,FAR 382,MRZ 310,NTA 313,RCH 310,DTT 310,VDS 320,VDB 320 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Mensvoeding |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App