| Modulekode | GMB 254 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Fungi, parasitologie en virologie. Fungus-, virale en parasietinfestasies en -infeksies wat algemeen voorkom, en die organismes wat dit veroorsaak. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | FLG 211 GS, FLG 212 GS |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Geneeskundige Mikrobiologie |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App