Modulekode | FAR 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module sal die mondhigiënestudent toerus met die toepaslike farmakologiese kennis en begrip van medikasie wat aanpassing aan die pasiënt se behandelingsplan noodsaak. Die mondhigiënestudent sal praktiese kennis opdoen van farmako-terapeutiese konsepte van voorskrifmedikasie in mondhigiëne asook om ‘n ingeligte besluit te neem rakende veilige lokale verdowing en die toediening daarvan aan die pasiënt. Hy/sy moet in staat wees om kennis van farmakologie klinies te kan toepas in die uitvoering van prosedures in die omvang van die mondhigiëneberoep. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Farmakologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App