| Modulekode | DTT 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Teorie van raadgewing. Onderhoudvoering: Onderhoud; die konsultasieproses; verbale, geskrewe en nie-verbale kommunikasie aan kliënte, pasiënte, werknemers as individue of groepe in verskillende stadia van die lewensiklus in gesondheid en siekte in homogene en trans-/multikulturele situasies deur middel van gepaste teoretiese raamwerke. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Derdejaarstatus |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Mensvoeding |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App