| Modulekode | DTT 222 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | ’n Omvattende dieetbenadering in kommunikasie oor voedsel- en voedingboodskappe deur die gebruikmaking van teoretiese raamwerke, insluitende die beplanning en evaluering van inhoud sowel as aanbiedingsvaardighede. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Voorvereistes | Tweedejaarstatus |
| Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Mensvoeding |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App