Modulekode | DNP 152 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Beramingsvaardighede (insluitend die beramingsonderhoud, beraming van psigiese behoeftes, basiese ondersoekvaardighede en noodsaaklike tekens), samestelling van ‘n databasis en behoeftelys en die prioritisering van behoeftes. Toepassing van die wetenskaplike benadering tot verpleging. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App