Modulekode | CMP 282 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Basiese teorie en vaardighede ten opsigte van die gesondheidsbevordering, siektevoorkoming, diagnose en behandeling van siektes van sentrale senuweestelsel, kop, nek, keel, vel, muskuloskelet-, endokriene stelsels, deur middel van lesings, seminare, selfonderrig en praktiese sessies in die hospitaal en vaardigheidslaboratorium. Probleemgeoriënteerde en interdissiplinêre benadering word beklemtoon. Klem word geplaas op die diagnose en mees prominente toestande sowel as die aanleer van praktiese en kliniese vaardighede. |
Modulekrediete | 68.00 |
Programme | |
Voorvereistes | CMP 281 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 webgebaseerde periodes per week, 4 seminare per week, 4 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App